top of page

Koos Doep met Wynand Strydom - 30 Mar
R200.00
AREAS
118 available
Product Details
Hieronder is die nuwe vloerplan wat "voor" , "kant" en "agter" aandui. Let asb hierop wanneer jy jou keuse maak.
Kaartjies sal onder GEEN omstandighede tussen areas uitgeruil word nie.
Die "kant" area bestaan hoofsaaklik uit geboude langtafels en nie losstaande tafels nie.
Wanneer jy bespreek en betaal het sal jou naam op die gastelys wees vir die aand, so jy hoef nie kaartjies te wys of saam te bring nie, jy gee net die naam waaronder die kaartjies gekoop is vir die sekuriteit by die ingang en hy sal jou laat weet wat jou tafelnommer is.
Vir enige navrae stuur 'n epos na: heroes@bokradio.co.za
Koos Doep met Wynand Strydom - 30 Mar
Display prices in:
ZAR
bottom of page