top of page

Dirk van der Westhuizen - 5 Apr
R160.00
AREAS
100 available
Product Details
Hieronder is die nuwe vloerplan wat "voor" , "kant" en "agter" aandui. Let asb hierop wanneer jy jou keuse maak.
Kaartjies sal onder GEEN omstandighede tussen areas uitgeruil word nie.
Die "kant" area bestaan hoofsaaklik uit geboude langtafels en nie losstaande tafels nie.
Die geboude "kant" area op die laer stoele is ook voortaan bekend as die Airscream vape lounge (35 sitplekke) en indien jy wil vape is dit die plek om te sit.
Vir enige navrae stuur 'n epos na: heroes@bokradio.co.za
Dirk van der Westhuizen - 5 Apr
Display prices in:
ZAR
bottom of page